Skatryk
Waarom ons beter leef as ons voorsate
von Johan Fourie
€13,99
inkl. MwSt.
Digitaler Download – keine Versandkosten
Format: EPUB
DRM: Adobe DRM
3 MB
Beschreibung
Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ‘’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier. Boeiend en verrassend.
Produktdetails
| ISBN | 9780624093473 |
| Verlag | Tafelberg |
| Erscheinungsdatum | 17.03.2023 |
| Sprache | afr |